Kultuur en verandering

Hoekom is dit so moeilik om die kultuur van jou maatskappy of span te verander?

Ek het ‘n ruk daarmee gestoei om my gedagtes oor die dinamika van verandering en kultuur te orden, en ek dink ek het uiteindelik die spyker op die kop geslaan!  Al my jare in ‘n korporatiewe omgewing en my meer onlangse ondervinding in kleiner ondernemings, het my die basiese bestanddele van verandering geleer.

 

Kom saam met my op hierdie ontdekkingsreis waar ek van metafore en analogieë gebruik gaan maak om van my persoonlike ervarings langs die pad te deel.  Verandering volg dieselfde resep as die kaasmaak proses.  Ek sal my logiese wiskundige vergelyking (vir die linkerbreiners daarbuite) bekendstel en dit met die maak van die kaas analogie vergelyk (vir die regterbreiners daarbuite).

Ek gaan die idees in kleiner brokkies afbreek sodat jy elkeen kan geniet en nie oorweldig word met ‘n oormaat inligting nie J

Hierdie reis sal die wiskunde van verandering en kultuur uitpak en ek hoop op die ou einde maak dit alles vir jou sin. 

 

DEEL 1: Die wiskunde – Die som maak sin! Of doen dit?

DEEL 2: Die Groot Kaas – Wie maak die kaas?

DEEL 3: Die bestanddele van kaas

DEEL 4: Die gereedskap om verandering (kaas) te maak.

DEEL 5: Dit tel alles op – Die resep.

 

DEEL 6: Verandering in die Bybel

 

 

 

 Indien jy die hele reeks wil lees, hier is die skakels:

http://www.wilmiendavisconsulting.co.za/latest-consulting-news/94-kultuur-en-verandering

http://www.wilmiendavisconsulting.co.za/latest-consulting-news/96-kultuur-en-verandering-deel-1-die-wiskunde-van-verandering

http://www.wilmiendavisconsulting.co.za/latest-consulting-news/98-kultuur-en-verandering-deel-2-die-groot-kaas

http://www.wilmiendavisconsulting.co.za/latest-consulting-news/101-kultuur-en-verandering-deel-3-die-bestanddele-van-kaas-2

http://www.wilmiendavisconsulting.co.za/latest-consulting-news/104-kultuur-en-verandering-deel-4-die-gereedskap-om-verandering-te-maak-2

http://www.wilmiendavisconsulting.co.za/latest-consulting-news/106-kultuur-en-verandering-deel-5-dit-tel-alles-op-die-resep

http://www.wilmiendavisconsulting.co.za/latest-consulting-news/108-kultuur-en-verandering-deel-6-verandering-in-die-bybel

 

En indien jy die Engelse weergawe verkies:

http://www.wilmiendavisconsulting.co.za/latest-consulting-news/93-culture-and-change

http://www.wilmiendavisconsulting.co.za/latest-consulting-news/95-change-and-culture-part1-the-maths-of-change

http://www.wilmiendavisconsulting.co.za/latest-consulting-news/97-change-and-culture-part-2-the-big-cheese

http://www.wilmiendavisconsulting.co.za/latest-consulting-news/99-culture-and-change-part-3-the-ingredients-of-change

http://www.wilmiendavisconsulting.co.za/latest-consulting-news/102-change-and-culture-part-4-the-equipment-for-making-change

http://www.wilmiendavisconsulting.co.za/latest-consulting-news/105-change-and-culture-part-5-it-all-adds-up-the-recipe

http://www.wilmiendavisconsulting.co.za/latest-consulting-news/107-change-and-culture-part-6-change-in-the-bible

 

Share this item
Shopping cart
There are no products in the cart!
Continue shopping
0
X
X
X
X
X